Eksodus 10:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Moses het onmiddellik sy hand na die hemel toe uitgesteek, en daar was drie dae lank dik duisternis oor die hele Egipte.+ Jesaja 5:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 In daardie dag sal hulle daaroor grom soos die gegrom van die see.+ Enigiemand wat na die land kyk, sal verskriklike duisternis sien. Selfs die lig het donker geword as gevolg van die wolke.+ Amos 8:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ‘In daardie dag,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘sal ek die son in die middel van die dag laat ondergaan,en ek sal die land op ’n helder dag laat donker word.+
22 Moses het onmiddellik sy hand na die hemel toe uitgesteek, en daar was drie dae lank dik duisternis oor die hele Egipte.+
30 In daardie dag sal hulle daaroor grom soos die gegrom van die see.+ Enigiemand wat na die land kyk, sal verskriklike duisternis sien. Selfs die lig het donker geword as gevolg van die wolke.+
9 ‘In daardie dag,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘sal ek die son in die middel van die dag laat ondergaan,en ek sal die land op ’n helder dag laat donker word.+