Psalm 137:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Onthou, o Jehovah,wat die Edomiete gesê het op die dag toe Jerusalem geval het: “Breek dit af! Breek dit af tot op die fondament!”+ Esegiël 25:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Edom het wraak geneem teen die huis van Juda, en deur dit te doen, het hulle ’n groot skuld op hulle gelaai.+
7 Onthou, o Jehovah,wat die Edomiete gesê het op die dag toe Jerusalem geval het: “Breek dit af! Breek dit af tot op die fondament!”+
12 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Edom het wraak geneem teen die huis van Juda, en deur dit te doen, het hulle ’n groot skuld op hulle gelaai.+