-
2 Konings 15:32-34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 In die tweede jaar van koning Peka van Israel, die seun van Remaʹlia, het Jotam,+ die seun van koning Ussiʹa+ van Juda, koning geword. 33 Hy was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jeruʹsa, die dogter van Sadok.+ 34 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Ussiʹa, gedoen het.+
-
-
2 Kronieke 27:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Jotam+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jeruʹsa, die dogter van Sadok.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë, net soos sy pa, Ussiʹa, gedoen het,+ maar in teenstelling met sy pa het hy nie in die tempel van Jehovah ingegaan nie.+ Die volk het nietemin aangehou om goddeloos op te tree.
-