Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Moenie dat lojale liefde en getrouheid* jou verlaat nie.+

      Bind dit om jou nek.

      Skryf dit op jou hart.*+

  • Hosea 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandes

      en vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+

  • Sagaria 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Oordeel met ware geregtigheid,+ en behandel mekaar met lojale liefde+ en genade.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel