Deuteronomium 28:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Julle sal aan seuns en dogters geboorte gee, maar hulle sal nie julle s’n bly nie, want hulle sal in gevangenskap gaan.+ 2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ Jesaja 39:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 ‘En party van jou seuns wat nog gebore sal word, sal weggeneem word en sal hofbeamptes in die paleis van die koning van Babilon word.’”+
41 Julle sal aan seuns en dogters geboorte gee, maar hulle sal nie julle s’n bly nie, want hulle sal in gevangenskap gaan.+
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
7 ‘En party van jou seuns wat nog gebore sal word, sal weggeneem word en sal hofbeamptes in die paleis van die koning van Babilon word.’”+