Rigters 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Berge het gesmelt* voor die gesig van Jehovah,+selfs Siʹnai het gesmelt voor die gesig van Jehovah,+ Israel se God.+ Psalm 97:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die berge smelt soos was voor Jehovah,+voor die Here van die hele aarde.
5 Berge het gesmelt* voor die gesig van Jehovah,+selfs Siʹnai het gesmelt voor die gesig van Jehovah,+ Israel se God.+