Jesaja 10:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Net ’n oorblyfsel, die oorblyfsel van Jakob,sal terugkeer na die Magtige God.+ Miga 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek sal julle almal beslis versamel, o Jakob. Ek sal die oorblywendes van Israel vir seker bymekaarmaak.+ Ek sal hulle verenig soos skape in ’n kraal,soos ’n kudde in die weiveld.+ Die land sal gons van mense.’+ Miga 7:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Wie is ’n God soos u,wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+ Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+
12 Ek sal julle almal beslis versamel, o Jakob. Ek sal die oorblywendes van Israel vir seker bymekaarmaak.+ Ek sal hulle verenig soos skape in ’n kraal,soos ’n kudde in die weiveld.+ Die land sal gons van mense.’+
18 Wie is ’n God soos u,wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+ Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+