Psalm 5:4, 5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want u is nie ’n God wat bly is oor goddeloosheid nie.+ Niemand wat sleg is, mag by u bly nie.+ 5 Niemand wat hoogmoedig is, mag in u teenwoordigheid staan nie. U haat almal wat goddeloos optree.+
4 Want u is nie ’n God wat bly is oor goddeloosheid nie.+ Niemand wat sleg is, mag by u bly nie.+ 5 Niemand wat hoogmoedig is, mag in u teenwoordigheid staan nie. U haat almal wat goddeloos optree.+