Deuteronomium 33:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het gesê: “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+en hy het uit Seïr op hulle geskyn. Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+en saam met hom was tienduisende heiliges,+aan sy regterhand sy vegters.+ Rigters 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort. Psalm 68:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 O God, toe u u volk gelei het,*+toe u deur die woestyn getrek het, (Sela) 8 het die aarde gebewe.+ Reën het uit die hemel gestort* as gevolg van God. Hierdie Siʹnai het gebewe as gevolg van God, die God van Israel.+
2 Hy het gesê: “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+en hy het uit Seïr op hulle geskyn. Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+en saam met hom was tienduisende heiliges,+aan sy regterhand sy vegters.+
4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+toe u uit die gebied van Edom gegaan het,het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort. Water het uit die wolke gestort.
7 O God, toe u u volk gelei het,*+toe u deur die woestyn getrek het, (Sela) 8 het die aarde gebewe.+ Reën het uit die hemel gestort* as gevolg van God. Hierdie Siʹnai het gebewe as gevolg van God, die God van Israel.+