Eksodus 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Op die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig, en daar was ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing, en almal in die kamp het begin bewe.+
16 Op die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig, en daar was ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing, en almal in die kamp het begin bewe.+