-
1 Samuel 2:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het Hanna in gebed gesê:
-
-
Jesaja 61:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Ek sal groot vreugde vind in Jehovah.
Met my hele hart en siel sal ek bly wees in my God.+
Want hy het my met die klere van redding geklee.+
Hy het die mantel* van regverdigheid om my gehang.
Ek is soos ’n bruidegom wat ’n tulband soos dié van ’n priester dra+
en soos ’n bruid wat haar met haar juwele versier.
-