Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Dit sal sleg gaan met die sondige nasie,+

      die volk wat baie oortredings het,

      nakomelinge van goddelose mense, slegte kinders!

      Hulle het Jehovah verlaat,+

      hulle het geen respek vir die Heilige van Israel getoon nie,

      hulle het hulle rug op hom gedraai.

  • Jeremia 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen:

      Hulle het my, die bron van lewende water, verlaat+

      en vir hulle reënputte gegrawe,*

      stukkende reënputte, wat nie water kan hou nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel