Deuteronomium 32:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek. Jeremia 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+
22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek.
20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+