Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 So het Israel die Baäl van Peor saam met hulle begin aanbid,*+ en Jehovah het woedend geword vir Israel.

  • Rigters 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die Israeliete het begin doen wat sleg is in Jehovah se oë en het die Baäls gedien.*+

  • Rigters 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hulle het Jehovah verlaat en het Baäl en die Astoʹret-beelde gedien.+

  • 2 Kronieke 28:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Agas+ was 20 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 16 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het nie gedoen wat reg is in Jehovah se oë soos sy voorvader Dawid nie.+ 2 Hy het eerder die weg van die konings van Israel gevolg,+ en hy het selfs metaalbeelde+ van die Baäls gemaak.

  • Jeremia 11:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “Jehovah van die leërmagte, wat jou geplant het,+ het gesê dat rampspoed oor jou sal kom as gevolg van die goddeloosheid van die huis van Israel en die huis van Juda, wat my aanstoot gegee het deur offerandes vir Baäl te bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel