-
2 Konings 23:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Hy het ’n einde gemaak aan die bedrywighede van die priesters van vreemde gode, wat deur die konings van Juda aangestel is om offerrook te laat opgaan op die offerhoogtes in die stede van Juda en die omgewing van Jerusalem. Hy het ook almal verwyder wat vir Baäl, vir die son, vir die maan, vir die sterrebeelde van die diereriem en vir die hele leërmag van die hemel offerrook laat opgaan het.+
-