Jesaja 10:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want al is jou volksoos die sandkorrels van die see, o Israel,sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ Daar is besluit om te vernietig,+en geregtigheid* sal hulle inhaal.+ Miga 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal van die een wat mank was, ’n oorblyfsel bewaar,+en ek sal die een wat ver weg was, ’n magtige nasie maak.+ En Jehovah sal as koning oor hulle regeer op die berg Sion,van nou af en tot in alle ewigheid.
22 Want al is jou volksoos die sandkorrels van die see, o Israel,sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ Daar is besluit om te vernietig,+en geregtigheid* sal hulle inhaal.+
7 Ek sal van die een wat mank was, ’n oorblyfsel bewaar,+en ek sal die een wat ver weg was, ’n magtige nasie maak.+ En Jehovah sal as koning oor hulle regeer op die berg Sion,van nou af en tot in alle ewigheid.