-
Sagaria 6:11-13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Jy moet silwer en goud neem en ’n kroon maak en dit op die kop sit van die hoëpriester Josua,+ die seun van Joʹsadak. 12 En sê vir hom:
“‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Hier is die man wie se naam Spruit+ is. Hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal die tempel van Jehovah bou.+ 13 Hy is die een wat die tempel van Jehovah sal bou, en hy is die een wat die majesteit sal ontvang. Hy sal op sy troon gaan sit en regeer, en hy sal ook ’n priester op sy troon wees.+ En daar sal vrede* tussen die twee* wees.
-