Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die eerste jaar van koning Kores+ van Persië het Jehovah hom beweeg* om ’n aankondiging regoor sy koninkryk te laat maak. Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia+ gesê het. Die aankondiging, wat die koning ook laat neerskryf het,+ het gesê:

  • Esra 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het elkeen wat beweeg is* deur die ware God, naamlik die hoofde van die vaderhuise van Juda en van Benjamin en die priesters en die Leviete hulle voorberei om te gaan en die huis van Jehovah, wat in Jerusalem was, te herbou.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel