Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Aan die einde van die dae*

      sal die berg van die huis van Jehovah

      stewig gevestig word bo die top van die berge,+

      en dit sal bo die heuwels uitstaan,

      en al die nasies sal daarheen stroom.+

  • Jesaja 11:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hulle sal niks slegs doen+

      of enige skade aanrig op my hele heilige berg nie,+

      want die aarde sal beslis vol wees van die kennis van Jehovah

      soos die waters die seebodem bedek.+

  • Jesaja 66:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hulle sal al julle broers uit al die nasies+ as ’n gawe aan Jehovah bring. Hulle sal hulle op perde, in waens, in tentwaens, op muile en op vinnige kamele bring na my heilige berg, Jerusalem,” sê Jehovah, “net soos wanneer die Israeliete hulle gawe in ’n rein houer in die huis van Jehovah inbring.”

  • Jeremia 31:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: “Hulle sal weer hierdie woorde in die land van Juda en in sy stede sê wanneer ek hulle gevangenes terugbring: ‘Mag Jehovah jou seën, o regverdige woonplek,+ o heilige berg.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel