Genesis 22:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En deur middel van jou nageslag*+ sal al die nasies van die aarde ’n seën vir hulleself verkry omdat jy na my stem geluister het.’”+ Jesaja 19:24, 25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 In daardie dag sal Israel die derde wees saam met Egipte en Assiʹrië,+ ’n seën op die aarde, 25 want Jehovah van die leërmagte sal dit seën en sê: “Mag my volk, Egipte, en die werk van my hande, Assiʹrië, en my erfdeel, Israel, geseënd wees.”+
18 En deur middel van jou nageslag*+ sal al die nasies van die aarde ’n seën vir hulleself verkry omdat jy na my stem geluister het.’”+
24 In daardie dag sal Israel die derde wees saam met Egipte en Assiʹrië,+ ’n seën op die aarde, 25 want Jehovah van die leërmagte sal dit seën en sê: “Mag my volk, Egipte, en die werk van my hande, Assiʹrië, en my erfdeel, Israel, geseënd wees.”+