Jeremia 4:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Om hierdie rede sal die land treur+en sal die hemel daar bo donker word.+ Dit is omdat ek gepraat het, omdat ek besluit het,en ek sal nie van gedagte verander* of omdraai nie.+ Esegiël 24:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek, Jehovah, het gepraat. Dit sal gebeur. Ek sal optree sonder om terug te hou, sonder om hartseer te voel, sonder om spyt te voel.+ Hulle sal jou oordeel volgens jou optrede en jou dade,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
28 Om hierdie rede sal die land treur+en sal die hemel daar bo donker word.+ Dit is omdat ek gepraat het, omdat ek besluit het,en ek sal nie van gedagte verander* of omdraai nie.+
14 Ek, Jehovah, het gepraat. Dit sal gebeur. Ek sal optree sonder om terug te hou, sonder om hartseer te voel, sonder om spyt te voel.+ Hulle sal jou oordeel volgens jou optrede en jou dade,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”