-
Lukas 19:37, 38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 Toe hy naby die pad kom wat teen die Olyfberg afloop, het die hele groep dissipels bly geword en God met ’n harde stem begin loof as gevolg van al die kragtige werke wat hulle gesien het. 38 Hulle het gesê: “Geseënd is die een wat in Jehovah* se naam as Koning kom! Vrede in die hemel en alle lof in die hoogtes daar bo!”+
-