Jeremia 50:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En ek sal Israel na sy weiveld terugbring,+ en hy sal in Karmel en in Basan wei,+ en op die berge van Eʹfraim+ en van Giʹlead+ sal hy versadig word.’” Miga 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Lei u volk as herder met u staf, die kudde van u erfdeel,+wat alleen in ’n woud gewoon het – in ’n vrugteboord. Laat hulle in Basan en Giʹlead+ wei soos in die dae van lank gelede.
19 En ek sal Israel na sy weiveld terugbring,+ en hy sal in Karmel en in Basan wei,+ en op die berge van Eʹfraim+ en van Giʹlead+ sal hy versadig word.’”
14 Lei u volk as herder met u staf, die kudde van u erfdeel,+wat alleen in ’n woud gewoon het – in ’n vrugteboord. Laat hulle in Basan en Giʹlead+ wei soos in die dae van lank gelede.