-
Jesaja 49:19, 20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
Jesaja 54:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
54 “Roep vreugdevol uit, onvrugbare vrou wat nie geboorte gegee het nie!+
Wees vrolik en roep van vreugde uit,+ jy wat nooit geboortepyne gehad het nie,+
want die kinders* van die verlate vrou is baie meer
2 “Maak die plek van jou tent groter.+
Maak die tentdoeke van jou pragtige woning groter.
Moenie terughou nie, maak jou tenttoue langer
en slaan jou tentpenne dieper in.+
-