-
Esra 9:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 En ek het gesê: “O my God, ek voel skaam en verleë om my gesig na u toe op te lig, o my God, want ons oortredings het bo ons koppe uitgestyg en ons skuld het opgehoop tot by die hemel.+ 7 Van die dae van ons voorvaders af tot vandag toe is ons skuld groot,+ en weens ons oortredings is ons, ons konings en ons priesters in die hand van die konings van die lande gegee. Ons is met die swaard doodgemaak,+ gevange geneem,+ beroof+ en verneder, net soos vandag.+
-
-
Jesaja 1:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Hou op met julle slegte dade.+
-