45 Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard, ’n spies en ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe in die naam van Jehovah van die leërmagte,+ die God van die leërmag van Israel, wat jy uitgedaag* het.+
7 Maar ek sal genade betoon aan die huis van Juda,+ en ek, Jehovah hulle God,+ sal hulle red. Ek sal hulle nie red met ’n boog of ’n swaard of met oorlog of met perde of met perderuiters nie.”+