Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Kus het die vader geword van Nimrod. Hy het die eerste magtige persoon op die aarde geword.

  • Genesis 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die eerste stede* van sy koninkryk was Babel,+ Ereg,+ Akkad en Kalne. Dit was in die land Siʹnear.+

  • Genesis 11:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In daardie dae het die hele aarde nog steeds een taal en een woordeskat gehad. 2 Terwyl hulle ooswaarts getrek het, het hulle ’n valleivlakte in die land Siʹnear+ ontdek, en hulle het daar gaan woon.

  • Daniël 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En Jehovah het koning Jojaʹkim van Juda in sy hand gegee,+ sowel as party van die voorwerpe van die huis* van die ware God. Hy het dit na die land Siʹnear*+ gebring, na die tempel van sy god. En hy het die voorwerpe in die skatkamer van sy god gesit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel