Psalm 22:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Die hele aarde sal Jehovah onthou en na hom terugkeer. Al die families van die nasies sal voor u neerbuig.+ Sefanja 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want dan sal ek die taal van die volke in ’n suiwer taal verander,sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroepom hom skouer aan skouer te dien.’*+ Matteus 28:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Gaan dus en maak dissipels van mense van al die nasies,+ en doop hulle+ in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees, Openbaring 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”
27 Die hele aarde sal Jehovah onthou en na hom terugkeer. Al die families van die nasies sal voor u neerbuig.+
9 Want dan sal ek die taal van die volke in ’n suiwer taal verander,sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroepom hom skouer aan skouer te dien.’*+
19 Gaan dus en maak dissipels van mense van al die nasies,+ en doop hulle+ in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees,
4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”