Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “As melaatsheid* uitbreek, moet julle baie versigtig wees en alles doen wat die Levitiese priesters julle sal beveel.+ Sorg dat julle presies doen wat ek hulle beveel het.

  • 2 Kronieke 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Israel was lank sonder die ware God, sonder ’n priester wat hulle onderrig en sonder wette.+

  • Nehemia 8:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En Jeʹsua, Bani, Serebʹja,+ Jamin, Akkub, Sabʹbetai, Hodiʹa, Maäseʹja, Keliʹta, Asarʹja, Joʹsabad,+ Hanan en Pelaʹja, wat Leviete was, het die Wet aan die volk verduidelik+ terwyl die volk bly staan het. 8 Hulle het bly voorlees uit die boek, uit die Wet van die ware God, en het mooi verduidelik wat dit beteken. Hulle het die volk dus gehelp om te verstaan wat voorgelees word.*+

  • Esegiël 44:23, 24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “‘Hulle moet my volk die verskil leer tussen wat heilig en nie heilig is nie, en hulle sal hulle die verskil leer tussen wat rein en onrein is.+ 24 Hulle moet as regters in ’n regsaak optree.+ Hulle moet in ooreenstemming met my regterlike bevele daarin oordeel.+ Hulle moet my wette en my wetsbepalings in verband met al my feeste+ gehoorsaam en my sabbatte heilig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel