Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 66:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want u het ons ondersoek, o God.+

      Soos silwer gesuiwer word, so het u ons gesuiwer.

  • Spreuke 25:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Verwyder die metaalskuim van die silwer,

      en dit sal heeltemal suiwer wees.+

  • Sagaria 13:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 En ek sal die derde deel deur die vuur laat gaan.

      Ek sal hulle suiwer soos silwer gesuiwer word

      en hulle toets soos goud getoets word.+

      Hulle sal my naam aanroep,

      en ek sal hulle antwoord.

      Ek sal sê: ‘Hulle is my volk,’+

      en hulle sal sê: ‘Jehovah is ons God.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel