-
Lukas 6:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 “Gelukkig is julle wanneer mense julle haat,+ en wanneer hulle julle verstoot+ en julle beledig en julle naam deur die modder sleep* ter wille van die Seun van die mens. 23 Wees bly op daardie dag en spring van vreugde, want julle beloning is groot in die hemel. Hulle voorvaders het presies dieselfde dinge aan die profete gedoen.+
-