28 En moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak maar nie die siel* kan doodmaak nie.+ Vrees eerder die Een wat die siel sowel as die liggaam in Gehenʹna* kan vernietig.+
5 Maar ek sal vir julle wys wie julle moet vrees: Vrees die Een wat nie net die gesag het om dood te maak nie, maar ook die gesag het om in Gehenʹna*+ te gooi. Ja, ek sê vir julle, vrees Hom.+