Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “Maar ek sê vir julle wat luister: Hou aan om julle vyande lief te hê, om goed te doen aan die mense wat julle haat,+ 28 om die mense te seën wat julle vervloek, om te bid vir die mense wat julle beledig.+

  • Handelinge 7:60
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 60 Toe het hy op sy knieë gegaan en met ’n sterk stem uitgeroep: “Jehovah,* moet hulle nie vir hierdie sonde verantwoordelik hou nie.”+ En nadat hy dit gesê het, het hy gesterf.*

  • Romeine 12:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hou aan om dié te seën wat julle vervolg.+ Seën en moenie vervloek nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel