Levitikus 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ Deuteronomium 18:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Julle moet heeltemal rein wees voor Jehovah julle God.+ Lukas 6:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Hou aan om genadig te wees, net soos julle Vader genadig is.+ 1 Petrus 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 want daar is geskryf: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+
2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+