Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 “Hou ook op om te oordeel, en julle sal beslis nie geoordeel word nie,+ en hou op om te veroordeel, en julle sal beslis nie veroordeel word nie. Hou aan om te vergewe,* en julle sal vergewe* word.+

  • Romeine 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Daarom het jy o mens, wie jy ook al is,+ geen verskoning as jy oordeel nie, want as jy iemand anders oordeel, veroordeel jy jouself omdat jy wat oordeel, dieselfde dinge doen.+

  • Romeine 14:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar laat ons eerder vasbeslote wees om nie iets in ’n broer se pad te sit wat hom kan laat struikel of laat val nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel