Markus 11:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarvoor julle bid en vra, reeds ontvang het, en julle sal dit hê.+ Jakobus 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As een van julle dan wysheid nodig het, moet hy aanhou om God te vra,+ want hy gee oorvloedig aan almal sonder om te verwyt,*+ en hy sal wysheid ontvang.+ 1 Johannes 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En ons het die vertroue*+ dat hy ons hoor,+ ongeag wat ons volgens sy wil vra.
24 Daarom sê ek vir julle: Glo dat julle alles waarvoor julle bid en vra, reeds ontvang het, en julle sal dit hê.+
5 As een van julle dan wysheid nodig het, moet hy aanhou om God te vra,+ want hy gee oorvloedig aan almal sonder om te verwyt,*+ en hy sal wysheid ontvang.+