Romeine 13:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Iemand wat liefhet, doen niks slegs aan sy naaste nie,+ en daarom vervul liefde die wet.+ Galasiërs 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want die hele Wet is in een gebod vervul,* naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+