1 Korintiërs 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 sal elkeen se bouwerk duidelik gemaak word, want die dag sal dit duidelik maak. Dit sal deur middel van vuur geopenbaar word,+ en die vuur sal wys van watter gehalte elkeen se bouwerk is.
13 sal elkeen se bouwerk duidelik gemaak word, want die dag sal dit duidelik maak. Dit sal deur middel van vuur geopenbaar word,+ en die vuur sal wys van watter gehalte elkeen se bouwerk is.