Lukas 10:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy betaling werd.+ Moenie van huis tot huis rondtrek nie. 1 Korintiërs 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Watter soldaat moet ooit vir sy eie uitgawes betaal? Wie plant ’n wingerd en eet nie die vrugte daarvan nie?+ Of watter herder gebruik nie van die melk van die kudde nie? 1 Korintiërs 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Here het ook dié wat die goeie nuus verkondig, beveel om deur middel van die goeie nuus te lewe.+
7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy betaling werd.+ Moenie van huis tot huis rondtrek nie.
7 Watter soldaat moet ooit vir sy eie uitgawes betaal? Wie plant ’n wingerd en eet nie die vrugte daarvan nie?+ Of watter herder gebruik nie van die melk van die kudde nie?
14 Die Here het ook dié wat die goeie nuus verkondig, beveel om deur middel van die goeie nuus te lewe.+