-
Lukas 12:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Verder sê ek vir julle, my vriende:+ Moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak en daarna niks meer kan doen nie.+ 5 Maar ek sal vir julle wys wie julle moet vrees: Vrees die Een wat nie net die gesag het om dood te maak nie, maar ook die gesag het om in Gehenʹna*+ te gooi. Ja, ek sê vir julle, vrees Hom.+
-
-
Hebreërs 10:31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Dit is iets vreesliks om in die hande van die lewende God te val.
-