38 Want as iemand hom in hierdie ontroue* en sondige geslag vir my en my woorde skaam, sal die Seun van die mens hom ook vir hierdie persoon skaam+ wanneer hy en die heilige engele met die mag* van sy Vader kom.”+
26 Want as iemand hom vir my en my woorde skaam, sal die Seun van die mens hom vir daardie persoon skaam wanneer hy kom met sy mag* en dié van die Vader+ en van die heilige engele.