Jesaja 8:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 en die hele Juda binnedring. Hy sal die land oorstroom en daardeur vloei, en die waters sal skouerhoogte* bereik.+ Sy uitgespreide vlerke sal die breedte van jou land vul,o Immaʹnuel!”*+ Jesaja 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Beraam ’n plan, maar dit sal misluk! Sê wat julle wil, maar dit sal nie suksesvol wees nie,want God is met ons!*+
8 en die hele Juda binnedring. Hy sal die land oorstroom en daardeur vloei, en die waters sal skouerhoogte* bereik.+ Sy uitgespreide vlerke sal die breedte van jou land vul,o Immaʹnuel!”*+
10 Beraam ’n plan, maar dit sal misluk! Sê wat julle wil, maar dit sal nie suksesvol wees nie,want God is met ons!*+