11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+
15 (Johannes het van hom getuig, en hy het uitgeroep: “Hy is die een van wie ek gesê het: ‘Die een wat ná my kom, het voor my uit gegaan, want hy het voor my bestaan.’”)+