Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 35:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Dan sal die oë van die blindes kan sien,+

      en die ore van die dowes sal kan hoor.+

       6 Dan sal die kreupele soos ’n takbok spring,+

      en die tong van die stomme sal van vreugde uitroep.+

      Want waters sal in die wildernis vloei,

      en strome in die woestyn.

  • Jesaja 61:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+

      want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+

      Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,

      om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,

      en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel