Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 6:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Is hy dan nie die timmerman nie?+ Is hy nie die seun van Maria+ en die broer van Jakobus,+ Josef, Judas en Simon+ nie? En is sy susters dan nie hier by ons nie?” Hulle het begin struikel* as gevolg van hom.

  • Lukas 7:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Gelukkig is die een wat geen rede vind om te struikel as gevolg van my nie.”+

  • 1 Korintiërs 1:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 maar ons verkondig Christus, wat aan die paal gehang is. Vir die Jode is dit ’n struikelblok, maar vir die nasies iets belagliks.+

  • 1 Petrus 2:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Vir julle is hy dus kosbaar omdat julle gelowiges is, maar vir dié wat nie glo nie, “het die steen wat die bouers verwerp het,+ die belangrikste hoeksteen* geword”+ 8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Dit is die einde wat op hulle wag.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel