Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 7:31-35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Met wie sal ek dan die mense van hierdie geslag vergelyk, en soos wie is hulle?+ 32 Hulle is soos jong kinders wat op ’n markplein sit en na mekaar roep en sê: ‘Ons het vir julle op die fluit gespeel, maar julle het nie gedans nie. Ons het ’n treurlied gesing, maar julle het nie gehuil nie.’ 33 Net so het Johannes die Doper gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie,+ maar julle sê: ‘Hy het ’n demoon.’ 34 Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, maar julle sê: ‘Kyk! ’n Vraat en iemand wat aan wyn verslaaf is, ’n vriend van belastinggaarders en sondaars!’+ 35 Maar wysheid word reg bewys deur sy resultate.”*+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel