Jesaja 6:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maak die hart van hierdie volk ongevoelig,+laat hulle ore toegaan,+en maak hulle oë toe,sodat hulle nie met hulle oë sienen met hulle ore hoor nie,en sodat hulle hart nie verstaan nie,en sodat hulle nie terugdraai en genees word nie.”+ Markus 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Daarom sal hulle kyk, maar tog sal hulle nie sien nie, en sal hulle hoor, maar tog sal hulle nie die betekenis daarvan verstaan nie. Hulle sal ook nooit terugdraai en vergifnis ontvang nie.”+
10 Maak die hart van hierdie volk ongevoelig,+laat hulle ore toegaan,+en maak hulle oë toe,sodat hulle nie met hulle oë sienen met hulle ore hoor nie,en sodat hulle hart nie verstaan nie,en sodat hulle nie terugdraai en genees word nie.”+
12 Daarom sal hulle kyk, maar tog sal hulle nie sien nie, en sal hulle hoor, maar tog sal hulle nie die betekenis daarvan verstaan nie. Hulle sal ook nooit terugdraai en vergifnis ontvang nie.”+