40 “Hy het hulle oë verblind en hulle hart hard gemaak, sodat hulle nie met hulle oë kon sien en met hulle hart kon verstaan en kon omdraai sodat hulle deur my genees kon word nie.”+
14 Maar hulle verstande was toe.+ Want tot vandag toe is dieselfde sluier nog steeds daar wanneer die ou verbond gelees word+ omdat dit net deur middel van Christus weggeneem word.+