5 In vorige geslagte is hierdie geheim nie aan die mensekinders bekend gemaak soos dit nou deur gees aan die heilige apostels en profete geopenbaar is nie.+
10 Die profete wat geprofeteer het oor die onverdiende goedheid wat vir julle bedoel is, het ywerig navorsing gedoen en sorgvuldig ondersoek ingestel oor hierdie redding.+