Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 het hy die sewe brode en die visse geneem, en nadat hy ’n dankgebed gedoen het, het hy dit gebreek en dit vir die dissipels begin gee, en die dissipels het dit vir die skare gegee.+

  • Markus 6:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en gebid.+ Daarna het hy die brode gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die mense te gee, en hy het die twee visse onder almal verdeel.

  • Lukas 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe het hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel opgekyk en dit geseën. Daarna het hy dit gebreek en dit vir die dissipels begin gee om aan die skare te gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel